SG 11
Handspuit
Ergonomiese, maklik-om-te gebruik handspuit vir die verspreiding van vloeibare plaagdoders. Gladlopende en doeltreffende pomp vir gemaklike werk. Standaard met holkeëlspuitstuk.
Tegniese spesifikasies
Gewig |
0,46 kg |
Tenk kapasiteit |
1,5 l |