'n Vinnigdrogende ets-onderlaag vir gebruik op gladde onvoorbereide staaloppervlaktes. Ets die gladde oppervlak om 'n fisiese en chemiese binding te vorm.
- Beskikbaar in swart
- Vir binne en buite gebruik
Beskikbaar in 1lt en 5lt.
KLEURE*
*Kleure pas so na as moontlik aan die werklike verfkleur, maar kan verskil as gevolg van die uitwerking van lig, ouderdom en rekenaar/mobiele skermbeperkings.