Gebruik hierdie balk om inligting oor jou koekiebeleid te wys.
Beskrywing
Olimpiese QD Red Oxide Primer
'n Vinnige drogende onderlaag vir algemene gebruik op alle soorte staaloppervlaktes (sinkplaat, diefwering).
Beskikbaar in rooi oksied
Vir binne en buite gebruik
Beskikbaar in 1lt, 5lt en 20lt.
*Kleure pas so na as moontlik aan die werklike verfkleur, maar kan verskil as gevolg van die uitwerking van lig, ouderdom en rekenaar/mobiele skermbeperkings.